084 515 3755

Midrand Campus (English & Afrikaans)

Are you looking for a safe haven where a Christian foundation is laid and where your child learns basic concepts like sharing, respect for all, and love for each other? Where we care for the whole child, mind, body, and soul to make sure they reach their full potential.
Then… Koeitjies & Kalfies is just the school for you.

Skoolure is van 07:00 tot 17:30. Kinders kan enige tyd tussen 07:00 en 08:00 afgelaai word. Daar sal nie pap bedien word na 08:15 in die oggende nie

  • Babas vanaf 4 maande 07:00-17:30 (Geen halfdag fooi nie)
  • Halfdag 07:00-14:00
  • Voldag 07:00-17:30 (1jr Gr RR)
  • Mieliepap en hawermout word elke oggend bedien tot 08:15
  • Speeltyd word daar vrugte en koekies bedien en op Vrydae roomys
  • Geen kosblik nodig nie
  • Gebalanseerde eetplan deur dieetkundige uitgewerk , word bedien as middagete
  • Voldag maatjies kry 15:00 toebroodjies
  • Kinders moet elke dag waterbottel met vars water skooltoe bring
  • Sap word saam met middagete bedien
  • Basiese dagprogram bestaan uit : Ontbyt, toiletroetine, bybelstorie, temabespreking, individuele assessering, buitespeeltyd, aktiwiteite, storie tyd, rustyd, buitespel
  • Slaap is nie verpligtend nie , maar wel rus. Geen kind mag ander aktiwiteit doen terwyl dit rustyd is nie
  • Verskillende buitemuurse aktiwiteite word daagliks aangebied
  • Hierdie aktiwiteite is nie verpligtend nie en daar word terselftetyd aktiwiteit in klas ook aangebied
  • Registrasie en enige admin word direk met betrokke aktiwiteit gereel 
  • Skool onderwyseres ontvang geen kontant namens ouers nie
  • Huidige aktiwiteite is Ballet , Musiek , EQ Kids, Krieket , Gholf en Swemlesse
  • Ouers kry elke jaar geleentheid om vir 5 aktiwiteite te stem wat die volgende jaar aangebied sal word
  • Ons skoolkwartale is dieselfde as Staatskole, maar ons is wel in Desember langer oop
  • Skool is gesluit tydens skoolvakansies,  maar ons het Vakansie Program teen ekstra koste beskikbaar. Daar sal elke dag aktiwiteite met kinders gedoen word. Ure 07:00-17:30.
  • Voldag inskrywings betaal nie vir Vakansie Program nie, slegs Half dag inskrywings (R120 per dag).
    Geen Vakansie Program vir een week in Julie nie, skool gesluit!
  • Skool sluit 15 Desember tot tweede Dinsdag in Januarie elke jaar
  • .Daar word deurlopend op Whatsapp groepies terugvoering gegee oor dag se aktiwiteite en temas.
  • Ouers het ook aparte Whatsapp groep waarop slegs hoof kommunikeer.
  • Swartbord by ingang van skool.
  • Juffrouens mag ook gekontak word tydens slaaptyd , 12:30-13:30.
  • Geen boodskappe sal beantwoord word tydens klastye nie
  • Eienaar en hoof is enige tyd beskikbaar vir navrae – Anell 084 515 3755 / Ane 072 722 4783
  • Afspraak met hoof moet asb vooraf gereel word – Ane 072 722 4783

Skoolbenodighede

  • Waterbottel moet elke dag skooltoe gebring word (geen sap)
  • Ekstra stel klere volgens seisoen en sonhoed. Ons smeer sonroom in klas
  • Geen kosblik. Uitsondering word gemaak vir allergieë
  • Geen eie speelgoed mag saamgebring word skooltoe nie
  • Skoolhempie word Vrydae gedra
  • Alle skryfbehoeftes word voorsien en betaal deur Voorsieningsfonds
  • Kinders op doeke moet eie doeke en benodighede bring
  • Alle kledingstukke en waterbottels moet asb duidelik gemerk wees

Spesiale Dae 

  • Familie Dag: Ons jaarlikse fondsinsameling. Lekker geleentheid vir ouers om mekaar te leer ken
  • Mammadag en Pappadag: Ouers kom kuier by kind se klas en doen saam aktiwiteit
  • Ouma en Oupadag: Kuiergeleentheid by skool vir grootouers asook aktiwiteit en Foto geleentheid
  • Konsert: Jaarlikse konsert buite in tuin. Toegangsgelde word gevra. Almal welkom om by te woon. Maatjies onder 2 neem nie deel aan konsert nie
  • Kroningsoggend: Gr RR maatjies het formele funksie by skool

Curriculum 

  • National ELDA curriculum is followed (Dept of Education)
  • Each child has individual attention during class 
  • Classes are small to ensure children are given enough one-on-one time with the teacher
  • Reports are issued in April, July, September and December 
  • Continuous assessments are done during the year 
  • Artwork will be sent home every term 
  • Children who have less than 75% attendance will not receive a report 
  • Babies follow Practical and SOS curriculum up to and including 1 year

Skoolgelde

  • Deposito van R4500 eenmalig betaalbaar. Terugbetaalbaar slegs met 2 maande kennis
  • Die jaarlikse voorsieningsfonds van R1500 sluit die volgende in: T hemp, spesiale dae, skryfbehoeftes, instappies, skoolfotos ens. Geen gelde word deur die jaar
    gevra nie

School Fees According to the Different Options 

  • Halfday (07:00 14:00) 
  • Voldag (07:00 17:30)
  • School fees are payable in advance before the 5th of every month over 12 months
  • Holiday fees for half-day children are paid with Holiday Program registration. Cash only
  • School is closed for the December holiday as well as for a week in the July holiday
  • Starts again second Tuesday in January

School Fees for  2023 

Infants:  R5000 per month (from the age of 1 years nursery school fee is charged)
Half Day: R3500 per month (Fees for 2024 – R3800)
Full Day: R3500 per month (Fees for 2024 – R4200)
  • Babies (4-12 months) pay no provisional fund. Extra costs such as school photos and special days will be charged. They receive each a T- shirt and participate in all the special days, except the school concert
  • Babies bring their own nappies, creams, their own bedding, milk, bottle es etc. to school.
  • Babies bring their own food until parents indicate that they can eat from the nursery school menu

Bankbesonderhede

Bank ABSA
Takkode 632005
Rekenining nommer 4104415046
Verwysing Gebruik asseblief spesiale verwysing op staat as verwysing vir betaling (K&K)