Koeitjies & Kalfies Skoolgelde

Koeitjies en Kalfies Kleuterskool

Halfdag

14:00
  • R3450.00 x 12 Maande
Koeitjies en Kalfies Kleuterskool

Voldag

17:00
  • R4200.00 x 12 Maande
Koeitjies en Kalfies Kleuterskool

Babas

17:00
  • R4800.00 x 12 Maande
  • Babas tot en met 1 jarige ouderdom

Voorsieningsfonds

R 1700.00 Jaarliks

Voorsieningsfonds is jaarliks betaalbaar. Dit sluit kostes soos T-hemp, spesiale dae, skryfbehoeftes, instappies en uitstappies, skoolfotos ens. in. Geen gelde word deur die jaar gevra nie. Maandelikse snoepie geld van R15 word ook ingesluit asook bydrae tot Fondsinsamelingsprojekte wat ons skool ondersteun soos CHOC en LOSLITDAG.

Skoolfondsinligting